ʼn Nuwe normaal? “Nee nee nie dit nie, nie noodwendig dit nie,” antwoord ‘n Gert Volk Nel gedig op die skare ‘nuwe normaal’ skreeuers op my sosiale media, in die…
Ons kantore en vermaak is egter nie al wat ʼn verandering ondergaan nie. Hierdie lesing bied ʼn blik of die toekoms van Afrikaans en haar diverse sprekers.
Covid-19 het natuurlik nie simpatie betoon vir ons wankelrige onderwysstelsel nie. Met die verklaring van die ramptoestand is ons kosbare dertien miljoen huis toe gestuur, sonder duidelikheid oor of die…
In ‘n warboel van Zoom, Microsoft Teams, Blackboard Collaborate, Google Meet, Trello en vele ander, probeer verskillende werkgewers en werknemers regoor die wêreld om die regte kontaklose platforms te vind…
Vir menigte het hierdie rits rampe, tragedies en ongerieflikhede gelei tot die gevolgtrekking dat 2020 eenvoudig onredbaar geword het. Sit al jou planne, drome en ideale op ys, sê hulle,…
Afrikaanse kultuur het ook nie onveranderd gebly nie. Ooms en tannies soengroet glad nie meer nie, die jonger garde aanvaar hierdie verwikkeling met dankbaarheid.
Die fasade van bevoegdheid het egter vinnig verdwyn soos die ANC regering se skarlakenrooi onderrok ontbloot was – en hulle die magsbehepte, kleptokratiese kommuniste wat hulle eintlik is, aan die…