Rokers moet dikwels buite staan, maar omdat hulle oop is vir ander wat buite staan word hulle inklusiewe buitestanders. ’n Gemeenskap van mense wat min in gemeen het. Die kerk kan ook so wees.
Kategorie: Die Afrikaner

Kerk, kerker, die kerkste
Dietlof Ferreira Die kerk. Afrikaanse onderwysers se gunsteling voorbeeld van ‘n homoniem. Vandag wonder ek of daar meer interpretasies van die woord is as die gebou, gemeenskap en gebeurtenis. Ek verwys na elke persoon se geloofsoortuiging oor hoe daar moet gekerk word en in ‘n breër sin van denominasies. Dit is altyd vir my opvallend…

Genade, sonder die kerk
Ek kan nie volgens reëls lewe nie, dit wil sê ek kan nie my lewe lank op een reguit pad stap sonder om nou en dan bietjie daarvan af te dwaal nie. Só talentvol is ek nou nie. Nee, ek leef as ’n mens.

Van “ons is mos nie kerkmense nie” tot kerkganger
Die pastoor sê toe ook iewers in sy preek: “as jy in hierdie kerk ingestap het met die hoop dat dit perfek is, is ek jammer om jou teleur te stel, maar ons is nie, want ons is net mense. En jy is ook nie perfek nie, so toe jy in hierdie kerk instap was dit outomaties nie meer perfek nie.”

“Kerk, ek is nie meer ‘n Christen nie”
Eng of charismaties. NG of nie. Hulle las is swaar en hulle juk is krapperig.

Die Kerk en onderdrukte seksualiteit
Wat het gebeur? Wel, onder die katalisator van die Kerk is ’n onderdrukte seksualiteit die broeigrond van dit wat een van groot gebooie in die Kerk verbied: Jy mag geen valse getuienis lewer nie.

Gooi die Afrikaner legkaart weg
Die legkaart waaraan elke Afrikaner bou is absurd en moet aangespreek word. Waar kom hierdie stukkies vandaan? Is dit nog die Apartheidstaat wat ons soos marionette beheer. Is dit die kerk?

Die kerk as anker
Bybelversies sal onder Instagram-foto’s verskyn, en hangertjies met kruise sal gedra word, maar Sondae het ʼn dag vir fietsry, gholf, of kosmarkte geword.

Ek het my geloof verloor… (en weer gevind)
Op universiteit aangekom en siedaar, ek het my geloof verloor…

Kronkel-kerkpad
“Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o, Heer –
Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer.”