‘Afrikaner’ is slegs ‘n beskrywing – van ons. Die woord is nie een of ander mandaat wat aan ons deur God (of die sterre) gegee is nie.
Kategorie: Ons gunstelinge

Die Afrikaner en pseudo-progressie
“… bliksem boetie, as jy nie binnekort jou aandag van jou spore gaan afhaal nie sal jy baie binnekort in die betonmuur wat jy self opgerig het vasdrentel.”

Wat is debat ?
Debat is nie net beperk tot die rol van buitemuurse aktiwiteit of wetgewende meganisme nie.

Millenni-mening
“In my dae moes ons 20km skool toe loop en was ons te dankbaar vir ʼn stomende hoop perde mis op pad soontoe om ons voete mee warm te maak!”

‘n Storie oor stories
Sonder ‘n handvatsel-storie om iets so ingewikkeld soos ‘n hele identiteit saam te vat, is dit so goed dit bestaan nie.

Die Groot Onttrek
Ons mag liberaal wees. Ons kan ons taal meng. Ons kan om ʼn braaivleisvuur kuier met mense van alle rasse en kultuurgroepe – en Afrikaners hoef nie noodwendig wit te wees nie.