Teken in vir die Diskoers nuusbrief

Hou jy van Diskoers? Wel, natuurlik is dit die geval – jy sit nou immers hier en tuur vir ons spiekerish nuusbrief-blad.

My liewe Diskoers-liefhebber (of dit nou ons webwerf is, of die konsep van diskoers op sig self), as jy nog meer van hierdie prettige avontuur wil beleef saam met ons, teken gerus in deur hierdie kort vormpie vir ons in te vul.

Moenie kommer nie – ons sal dit net gebruik om vir jou Diskoers-verwante eposse te stuur. En dan nog taamlik ongereeld ook. (As dit vir jou té ongereeld is, kan jy seker maar tweekeer inteken of iets?)