My skoene wíl ek dra

Mnr. Valiant Swart se gedig spreek tot die slagoffer-mentaliteit, dat die klaarblyklike stof van ons verlede en paaie wat ons stap, ons definieer. Ek stem nie saam nie, my identiteit…

Millenni-mening

“In my dae moes ons 20km skool toe loop en was ons te dankbaar vir ʼn stomende hoop perde mis op pad soontoe om ons voete mee warm te maak!”

Wie is ONS?

Wie is ons? Is onse net onsin of moet ons sin maak met die Afrikaner? Is daar nog plek vir ’n Afrikaner-groepsidentiteit in ons ou “nuwe Suid-Afrika”?

Ek is ‘n Afrikaner?!

Ek dink nie om Afrikaans te praat maak van jou noodwendig ʼn Afrikaner nie. En om brandewyn in die bos te drink en om van bakkies (Botha en Hilux) te…

Die Groot Onttrek

Ons mag liberaal wees. Ons kan ons taal meng. Ons kan om ʼn braaivleisvuur kuier met mense van alle rasse en kultuurgroepe – en Afrikaners hoef nie noodwendig wit te…

Ons gunstelinge