Dit het my teruggeneem na my ervarings by die Universiteit van Pretoria. Ervarings gevul met die jo(o)ligheid van student wees, gemeng met ʼn goeie dosis politieke inmenging.
Ons mag liberaal wees. Ons kan ons taal meng. Ons kan om ʼn braaivleisvuur kuier met mense van alle rasse en kultuurgroepe – en Afrikaners hoef nie noodwendig wit te…
Afrikaanse projekte, wat natuurlik van kampus tot kampus verskil, wat tradisioneel deur die studenteraad gereël word, vind skielik nie meer plaas nie omdat die studenteraad enersyds onbevoeg is wanneer dit…