Die fasade van bevoegdheid het egter vinnig verdwyn soos die ANC regering se skarlakenrooi onderrok ontbloot was – en hulle die magsbehepte, kleptokratiese kommuniste wat hulle eintlik is, aan die wêreld bevestig.
Kategorie: Korona

Professionele sport kán en moet beoefen word gedurende hierdie pandemie
Professionele sport maak nie net ʼn daadwerklike verskil in die ekonomie nie, maar ook in die harte en lewens van die ondersteuners.

COVID-19 Regulasies: Die belaglikhede en die reg
As COVID-19 regulasies vreemd op die oor val, moet ons aandag skenk. Die reg is ʼn logiese dier: Daar is gevolge vir moord, prosedures om die familietwis te besleg en riglyne vir staatsoptrede. Die oppergesag van die reg is ‘opper’ om veral die aksies van die staat se reguleer. So is dit besonder belangrik in die tye van ‘absolute power’ om die staat verantwoordbaar te hou.

Korona: Goeiemôre optimiste
Hoop is nie ʼn troos nie. Dit is ʼn oproep. Dit is juis omdat ons toekoms belangrik is, dat dit moeilik bekombaar is. Dit is juis omdat ons Suid-Afrika lief het, wat ons vrees vir Suid-Afrika.

Viruswoede verdeel Suid-Afrika
Die Koronavirus kontrasteer alle gapings in ons samelewing en vlek die dissonansie tussen dit wat is en dit wat moet wees met ʼn rooi indikator wat slegs op woede kan afstuur.

Skuldgevoel in (en na) die tyd van korona
Ek is oortuig dat ons ʼn nuwe era binnegaan. Kom ons noem dit sommer die tyd ‘Na Korona’ – of N.K. vir kort. Die tydperk wat korona voorafgegaan het, was natuurlik nie watwonders nie. Dit is tog vreemd om te dink dat, slegs twee maande gelede, Suid-Afrikaners se grootste bekommernis fase 6 beurtkrag was. Internasionaal was dinge nie veel beter nie: Britte het uiteindelik ge-brexit en Australië het gebrand.

Korona-Krisis: Die ‘groot gelykmaker’ van ons tyd? Bog!, sê ek
Maar waarom dan hierdie waansinnige, byna absurde, roepstem dat Korona ons almal gelykmaak? Is dit miskien vanweë die post-modernistiese skuldgevoel wat in elkeen van ons af en toe na vore kom? Die vrees dat die beginsel van ‘harde werk werp vrugte af’ uitgedien is, dwing ons dalk om te gryp na enige iets wat net skyn na ware, formalistiese gelykheid.